Seatavern

Cape Town Events Weblog

Jak de Priester

Jak de Priester

Byna twintig jaar gelede het ons van die jong kunstenaar met die regop blonde hare bewus geraak: die een wat in 2002 die ATKV se Crescendo-kompetisie met sy “Sally Williams Nougat” gewen het. Jak de Priester, wat dié tydlose liedjie geskryf het, het uit die staanspoor bewys hy is geen eendagslelie wat net so vinnig verwelk soos wat hy begin blom het nie. Sedertdien het hy ʼn onmisbare baken in die Afrikaanse vermaaklikheidswêreld geword.afrikaans.com

Te Veel Nannas Gaan Jou Tande Laat Uitval

Die liedjies is van Jak de Priester se kinderdvd 'Myne, myne, myne' - animasie deur Diek Grobler.