Seatavern

Cape Town Events Weblog

Ruhan Du Toit

Ruhan Du Toit

Ná sewe jaar as deel van die groep Touch of Class pak hy nou ʼn solo-loopbaan aan. “Ja, ʼn mens is bangerig. Ek weet nie heeltemal wat die toekoms inhou nie,” erken hy. “Maar ek is opgewonde oor ʼn klomp goed wat aan die gebeur is!”maroelamedia.co.za

As Jy Dink Jy Weet

Music video by Ruhan du Toit performing As Jy Dink Jy Weet. © 2019 Coleske Artist

Monumentaal

Die eerste enkelsnit vanaf Ruhan du Toit se langverwagte album met dieselfde titel.