Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Kom Sokkie Saam In Afrikaans

Kom Sokkie Saam In Afrikaans

https://www.quicket.co.za/events/275385-kom-sokkie-saam-in-afrikaans/

When:

Where: 🕳 71 Main Rd

How much:

🎟️ R50.00Quicket

🎟️ R100.00Quicket

🎟️ R900.00Quicket

Kom sokkie saam in Afrikaans - maak reg vir ‘n onvergeetlike aand vol musiek, dans en lekker kuier! Hierdie is die perfekte jaar-eind uitstappie vir vriende, families en enige iemand wat hou van ’n goeie Afrikaanse sokkie.

Kaartjies is R100 per persoon, of bring ’n hele groep en bespreek ’n tafel vir 10 vir slegs R900. Pak jou eie piekniekmandjie en geniet jou gunsteling happies aan jou tafel. Drankies is beskikbaar by die cash bar, so jy kan sommer daar koop — maklik en gerieflik.

Die sokkie skop af om 19:00 op 19 Desember 2025 by die Sanbaai Saal in Hermanus. Trek jou dansskoene aan en kom geniet ’n heerlike aand vol energie en Afrikaans-gees!

Kaartjies by die deur is R150, slegs kaart betalings.