What: 🎵 Joshua Na Die Reën LIVE by Aandklas Stellenbosch

https://www.quicket.co.za/events/328013-joshua-na-die-ren-live-by-aandklas-stellenbosch/
When:
Where: 🕳 Aandklas Stellenbosch
How much:
🎟️ R100.00Quicket
Joshua Na Die Reën kom vir die eerste keer na die Aandklas stage toe op Saterdag, 18 Oktober 2025! JNDR is ’n show wat jy doodeenvoudig nie mag misloop nie. Verwag songs soos ‘Die Wêreld Binne My’, ‘Vir Altyd’, ‘Lig Op Die Horison’, en meer.
Kaartjies: R100 aanlyn.R120 by die deur.
Luister Joshua Na Die Reën hier:Spotify \\ Apple Music \\ Youtube
Geen onder 18s.
Deure maak 18h00 oop.Joshua Na Die Reën sal 21h00 optree (tye mag dalk verander).
Moontlik gemaak ter danke aan Strettons en Bothners Musical Instruments
Important information:No under-18s allowed.Right of admission reserved.For any further queries, get in touch with Aandklas via WhatsApp at 069 754 4046.