Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 KLAWER

KLAWER

When:

Where: 🕳 Absa Burgersentrum (Langenhovenweg

How much:

🎟️ R280.00Webtickets

DEBUUT

Musiekteater

MET Rocco de Villiers en Ruben Gerritz

Met sy geliefde klaviertreffers, oud én nuut, en die bekendstelling van sy nuwe boek, KLAWER, neem Rocco de Villiers die gehoor op ’n reis deur die klein, kleiner en kleinste dorpies van Suid-Afrika. Hierdie konsert is meer as net musiek – dit is ’n eerbetoon aan die mense en plekke wat sy pad oor 27 jaar gevorm het. Elke noot vertel van stofpaaie, samesyn, eenvoud en skoonheid. KLAWER is Rocco se dankbare geskenk aan die hart van die land: sy dorpe, sy stories, sy mense. ’n Intieme feesviering van musiek, herinnering en inspirasie – saam met Ruben Gerritz op kitaar en basdrom.

Afrikaans • Gesin • 80 min.