What: 🎵 Amanda Strydom en Je-Ani Swiegelaar: Tillie/Mathilda
When:
Where: 🕳 Absa Burgersentrum (Langenhovenweg
How much:
🎟️ R220.00Webtickets
DEBUUT
Musiekteater
MET Amanda Strydom, Je-ani Swiegelaar en Coenraad Rall (klavier) TEKS Amanda Strydom, Je-ani Swiegelaar en Christo Davids REGIE Amanda Strydom en Christo Davids MUSIEKREGIE Coenraad Rall MUSIEK Amanda Strydom en Coenraad Rall VERVAARDIGER Amanda Strydom
Twee prostitute, een oud, een jonk en onervare. Dis Tillie se eerste nag.
Mathilda, die ou prostituut, ontferm haar oor die weerlose meisie van die
platteland. Die twee vroue se stories word die universele stem van vroue in
alle situasies.
Met ’n goeie skeut humor, satire, tragedie en rou eerlikheid, bied die
produksie ’n blik op die lewens van vroue waarop die samelewing dikwels
neerkyk en ’n oordeel fel. Die storie word verweef met verwerkings en musiek
deur Coenraad Rall.
Afrikaans en Engels • Geen o. 16 T, S • 65 min.