Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Die ander dogter

Die ander dogter

https://www.quicket.co.za/events/318554-die-ander-dogter/

When:

Where: 🕳 Adam Small Auditorium

How much:

🎟️ R180.00Quicket

🎟️ R250.00Quicket

🎟️ R310.00Quicket

Met Sandra Prinsloo

’n Tienjarige dogter vind toevallig uit van ’n suster wat twee jaar voor haar geboorte oorlede is. Dié dogter was die Franse skrywer Annie Ernaux, wat in 2022 die Nobelprys vir letterkunde ontvang het. Skielik was Annie nie meer ’n enigste kind nie, maar die substituut vir ’n groot afwesigheid wat voortleef in haar ouers se woordlose verdrietigheid. Haar suster moes sterf sodat sy as die “vervanging” kon leef. ’n Ragfyn stuk oor skuld, familie en verlies.

Skrywer Annie ErnauxVertaler Naòmi MorganVerwerking Saartjie Botha