Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Wie't my ma se koek geëet?

Wie't my ma se koek geëet?

https://www.quicket.co.za/events/321802-wiet-my-ma-se-koek-geet/

When:

Where: 🕳 Adam Small Theatre Complex, Stellenbosch

How much:

🎟️ R65.00Quicket

Klug

Geskryf deur Xavier Griqua; Jasmine Maduna Regisseur Xavier Griqua Verhoogbestuurder Danté Beukes

Met Kelly April; Josef Joubert; Mia Park Latsky; Victoria Lucas; Jasmine Maduna; Alexander Schlemmer; Joanie Taljaard Dis Vallery se 40ste en die stoep is vol ballonne, vriende en koek. Maar toe dit tyd is vir koek sny, het iets vreemd gebeur, die koek is gehap! Junior wonder Wie sy ma se koek geëet het en hy bedoel nie net die sjokolade een nie. ‘n Hele storie ontrafel soos almal probeer uitvind wie die koek geëet het.

OB 13