Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🤣 Granaatsap

Granaatsap

https://www.quicket.co.za/events/321805-granaatsap/

When:

Where: 🕳 Adam Small Theatre Complex, Stellenbosch

How much:

🎟️ R65.00Quicket

Surrealistiese tragi-komedie

Geskryf deur Lisa Kukard Regisseur Lisa Kukard Verhoogbestuurder Siyasanga Njobe Assistentverhoogbestuurder Mia Theunissen

Met Zara West; Kristen Fichardt; Enzo Cocciante; Ancois Bodenstein; Jean Retief Dit is die 7de Julie. ’n Sondag. En die sewe jaar herdenking van Albertus se eienaardige dood. Ellende talm in die lug. Wanneer die son, skielik en rooi, deur die gat in die dak loer, die portret val en die heilige boom ritsel - ween die granate, praat die kraaie en dans die dominee. Ouma kan ‘sien’ en sy sê die wêreld is ’n granaat. En Madelein, die enigste vrugbare maagd. OB 13 | TL