Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Die spreekkamer / The "Speaking Room"

Die spreekkamer / The "Speaking Room"

https://www.quicket.co.za/events/318565-die-spreekkamer-the-speaking-room/

When:

Where: 🕳 Adam Small-laboratorium (A

How much:

🎟️ R170.00Quicket

🎟️ R190.00Quicket

Met Pietie Beyers

’n Terapie-uitstalling. Vyf afsprake. Mense en hul dinge. ’n Terminale diagnose oortuig ’n vrou haar sensitiewe man is die oorsaak van haar vervelige lewe. ’n Angstige alleenloper voel vasgevang in sy kindertyd. ’n Diepgelowige vrou besoek die “kopdokter” op aandrang van haar dogter. ’n Obsessie-belaaide jong volwassene voel sy ma wil hom doelbewus verkeerd verstaan. ’n People- pleaser se woede is die wêreld se skuld.

Vervaardigers Almero Welgemoed, Pietie BeyersRegisseur, skrywer en oorspronklike musiek Almero Welgemoed

Geen o.13 (T)


With Pietie Beyers

A therapy exhibition. Five appointments - the secret lives of others. A terminal diagnosis convinces a woman that her sensitive husband caused her dull life. An anxious loner feels trapped in childhood. A devout believer sees a therapist at her daughter’s insistence. An obsession-driven young man thinks his mother misunderstands him on purpose. A people-pleaser’s anger is the world’s fault.

Producers Almero Welgemoed, Pietie BeyersDirector, writer and original score Almero Welgemoed

No u.13 (L)