Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Die olifant

Die olifant

https://www.quicket.co.za/events/318356-die-olifant/

When:

Where: 🕳 Adam Small-laboratorium (A

How much:

🎟️ R140.00Quicket

🎟️ R200.00Quicket

Met Petrus du Preez, André Gerber, Antoni Schonken, Jeanne-Marié Koekemoer, Kelly April, Lisa Kukard, Mila Sobolewski, Signe Pietersen

’n Direkteur van ’n dieretuin plaas sy eie ambisies bo die welsyn van sy diere wanneer hy ’n vals olifant van rubber skep om geld te spaar. ’n Swaan word weens openbare dronkenskap afgedank uit sy pos by die munisipale park. ’n Leeu weier om die Christene in die arena te eet – nie omdat hy vir hulle omgee nie, maar omdat hy vermoed hulle gaan binnekort aan die bewind wees. ’n Wêreld van absurde burokrasie, arrogansie en die komiese nagevolge van misplaaste besluite.

Vervaardiger SkepkamerRegisseur, ontwerp en poppe Elana-Marié SnymanSkrywers André Gerber, Elana-Marié Snyman, na Slawomir MrozekOorspronklike musiek en musiekregisseur Antoni SchonkenBeligtingsontwerp Rudolph van JaarsveldKostuumontwerp en verhoogbestuur Enrique de VilliersChoreografie Mila Sobolewski

In samewerking met die Universiteit Stellenbosch Dramadepartement

OB