What: 📅 Afrikaans is 100 Jaar Groot
When:
Where: 🕳 DHL Stadium
“Die GROOTSTE Afrikaanse konsert vind op 20 September in die DHL-stadion in Kaapstad plaas want Afrikaans word net een keer ’n 100 jaar oud. Hekke maak 16:00 oop en die konsert sal 19:00 begin.
KAARTJIES IS UITVERKOOP”