What: 🎵 Afrikaans 100 Makietie | Paarl

https://tickets.tixsa.co.za/event/afrikaans-100-makietie-paarl
When:
Where: 🕳 Afrikaans Taalmonument
How much:
🎟️ R20.00Kinders onder 12
🎟️ R50.00Volwassenes
Afrikaans 100 Makieties
Is jy lus vir liplek-lekkerte? Die Afrikaans 100 Makieties – wat in die Bo-
Kaap, Paarl, Genadendal en Pretoria gehou word - gaan jou smaakkliere laat
baljaar. Van geurige Kaap-Maleise geregte soos bobotie en koesisters, tot
watertand boerekos soos potjiekos en malvapoeding. Maak gereed vir spogwyn en
disse soos net Suid-Afrikaners dit kan maak. Onthou, bring daai hongerkol op
jou maag saam! Dit is ’n fees vir almal met musiek, kindervermaak en
stalletjies met snuitserye.
10 Mei – 10:00 tot 22:00
Afrikaanse Taalmonument, Paarl
R50 vir volwassenes, R20 vir kinders onder 12, kinders onder 3 gratis
Kaartjies by Tixsa
KOM IN KONTAK
012 880 2635
support@tixsa.co.za
WERKURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:
Maandag - Vrydag: 09:00 - 17:00
Saterdae: 10:00 - 14:00
Sondae: 10:00 - 13:00
Openbare Vakansiedae: 10:00 - 13:00