What: 📅 Jazz Piekniekkonsert

https://www.quicket.co.za/events/283129-jazz-piekniekkonsert/
When:
Where: 🕳 Afrikaanse Taalmonument
How much:
🎟️ R150.00Quicket
🎟️ R180.00Quicket
200 kaartjies is beskikbaar teen slegs R150 per kaartjie (gewone prys R180). Maar spring gou - wie eerste koop, lag die lekkerste.
Jazz Piekniekkonsert is vir die vierde jaar weer by die Afrikaanse Taalmonument. Kom luister na die klanke van Don Vino, Amanda Tiffin, Melorie Jane en Chadleigh Gowar met sy band. Elkeen van hierdie kunstenaars bring ’n unieke klank vanuit die jazz genre, soos Don Vino se strelende saxofoon, Amanda se liriese stem en Melorie se afro-funk ritme.
Bring jou eie piekniekmandjie met lekker happies en drankies, warmklere en ’n flits. En onthou natuurlik ook jou piekniekkombers. Die Suikerkan Bistro kan jou ook voorsien van lekker etes en drinkgoed.
Hekke open om 18:00Vertoning begin 19:00Vertoning eindig 22:00