What: 📅 Jazz & Liefde Piekniekkonsert
https://www.quicket.co.za/events/341518-jazz-liefde-piekniekkonsert/
When:
Where: 🕳 Afrikaanse Taalmonument
How much:
🎟️ R180.00Quicket
Jazz & Liefde Piekniekkonsert by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in Paarl, bied ’n aand van heerlike Jazz klanke wat kunstenaars soos Chadleigh Gowar en SLB, Melisizwe Plaatjies, Darryn Govender, Anna Davel en Candice Thornton, insluit.
Bring jou eie piekniekmandjie met spys en drank, en kom geniet hierdie Jazz- vertoning op die ATM Tuinteater se grasperk, teen die pratige Paarlberg hange.