What: 🎵 Simon Seekoei Tribute Show
When:
Where: 🕳 AGS Eersterivier
How much:
🎟️ R150.00Webtickets
Ons bring hulde aan Pastoor Simon Seekoei na dekades in die voltydse musiek bediening met spesiale optredes deur Bella, Jonathan Rubain, Die Lekker Crew Jesus Company, Allou April en vele ander Kunstenaars