What: 📅 Alle oë op Saturnus! | All eyes on Saturn!
When:
Where: 🕳 Afrikaanse Taalmonument
“Alle oë op Saturnus!Met die lente in volle swang kry inwoners en besoekers die kans om die prag van die naghemel – met Saturnus in die kollig – te ontdek tydens die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se eerste sterrekykpiekniek op VRYDAG 27 NOVEMBER 2026. Boonop neem die kenners van die Orion”