What: 📅 AMANDA STRYDOM in THE INCREDIBLE JOURNEY of TINKERBELL VAN TONDER (Geen O/15)
When:
Where: 🕳 Die Boer
“Die verhaal van die ongelooflike reis van ’n weeskind. Isabella Dolorosa van Tonder, deur haar ouma Tinkerbell gedoop, wat soos ’n brief van een plek na die ander gepos word, leer oplaas van haar komvandaan en van haar mense se geskiedenis. Nella Peterson, vertolk deur Strydom, is die verteller in h”