What: 🎵 AMIRA WILLIGHAGEN in "MONDIG"
When:
Where: 🕳 Die Boer
“Na ’n uitverkoopte eerste keer op die verhoog van Die Boer, keer Amira Willighagen terug en die gehoor kan gereed maak vir ’n meesterlike konsert wat musikale genres oorskry en die briljante en veelvlakkige talent van Amira belig. Hierdie Holland’s Got Talent wenner (op die ouderdom van 9 jaar) het”