Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 AMORE BEKKER in “BACCHUS TOT BEKKER” Regie: Tobie Cronjé

AMORE BEKKER in “BACCHUS TOT BEKKER” Regie: Tobie Cronjé

When:

Where: 🕳 Die Boer

“Is dit moontlik om iemand te vertrou wat nie wyn drink nie? Miskien……? Hoekom sal jy nooit weer ‘n glas rooiwyn met ‘n muggie in drink nie? In hierdie viering van die druppels van die druif ontmoet jy Bachus wat hierdie nektar mildelik met ons deel. Van Papsak tot Pinotage, Chardonnay tot Cheni”