Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 VROUENETWERK ONTBYT, Durbanville

VROUENETWERK ONTBYT, Durbanville

https://www.quicket.co.za/events/283222-vrouenetwerk-ontbyt-durbanville/

When:

Where: 🕳 Anna Beulah Farm

How much:

🎟️ R490.00Quicket

Kom geniet ons volgende Vrouenetwerk Ontbyt saam met ons Vrydag, 1 November, by die pragtige Anna Beulah in Durbanville! Ons inspirerende gasspreker, Magriet Groenewald, ’n kundige in sosiale media bemarking, sal waardevolle insigte en wenke deel wat elke entrepreneur moet hoor om haar besigheid na ‘n nuwe vlak van sukses te neem. Dinamiese entrepreneurs gaan hul besighede uitstal en gaste sal nie net die vroue en hul journey beter leer ken nie, maar ook eksklusiewe spesiale aanbiedinge van elke uitstaller ontvang. Hierdie Ontbyt is die perfekte geleentheid vir besigheids-eienaars om te netwerk, plaaslike besighede te ontdek, mekaar te ondersteun en saam te ontspan in ’n inspirerende omgewing. Groot pryse wag by ons gelukkige trekking, met die HOOFPRYS (’n kursus by Magriet se besigheidskool) ter waarde van R39 970! Elke gas sal ook met ’n lieflike geskenksakkie vol bederf-items huis toe gaan.