What: 📅 Anton Goosen Kuier in die Paarl (met Illimar Neitz)
When:
Where: 🕳 Nine Oaks Cottages & Venue
“Kom beleef ’n magiese aand van musiek, stories en ’n gesellige kuier in die Boland saam met die legendariese Anton Goosen en Illimar Neitz Hierdie spesiale geleentheid ondersteun die waardevolle werk van Drakenstein Palliative Hospice. Etes en drankies sal vanaf 17h00 te koop aangebied word Kaart”