What: 🎵 Diamonds - A Shirley Bassey Tribute

When:
Where: 🕳 Artscape
How much:
🎟️ R180.00Webtickets
“Diamonds are forever” is ‘n feesviering van die ongelooflike musiek deur Shirley Bassey opgeneem oor haar 6 dekades loopbaan. SAMA wenner Anna Davel sing hoogtepunte van hierdie diverse en sielvolle sangeres se repertoire, asook haar eie persoonlike gunstelinge, en haar vertolking is genomineer vir ‘Beste uitvoering’ tydens die Aardklop Nasionale Kunstefees 2019.
Ghoema-wenner pianis en vervaardiger Jaconell Mouton trek bekende liedjies ‘n
nuwe baadjie aan, en die gehoor kan uitsien na akoestiese verwerkings van
Bassey se grootste treffer; o.a.
Diamonds are forever / Never, Never, Never / Big Spender / I, who have nothing
/ Kiss me, Honey, Honey / Where do I begin / How do you keep the music playing
/ I am what I am.
Duration: 75min; no interval
Age Restriction: No Under 5
Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a- Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.