What: 📅 2025 - REAL WOMEN'S CONFERENCE: Let HIM in

https://www.quicket.co.za/events/309842-2025-real-womens-conference-let-him-in/
When:
Where: 🕳 AUDITORIUM
How much:
🎟️ R275.00Quicket
2 DAG EVENT!!
6 Junie ‘25 (Vrydag aand) 19:00 - 21:00en 7 Junie ‘25 (Saterdag oggend) 9:00 - 13:00
Met groot opgewondheid sien ons uit na ons jaarlikse REAL vroue konferensie. Ons tema vir hierdie jaar is: Let HIM in!! Die sessies volg opmekaar. Clarice Visser is ons spreker. Clarice is heel eerste Lief vir Jesus, Sy is getroud met haar groot liefde, haar Dawid, Jaco Visser en hulle het 2 seuntjies- om ’n Mamma te wees is verseker een van haar grootste ere wat sy nog omhels het.
Deur elke seisoen glo sy dit is so belangrik om te kultiveer & te werk met wat in jou hand is, te vertrou dat elke saadjie wat ons in daardie seisoen plant die koeltebome van ons toekoms raak.
Clarice is ’n cheerleader & vriendin, ’n mamma, ’n pursuer of JOY, ’n avonturier en haar droom is om haarself geheel en al leeg te leef met alles wat Hy van haar vra sodat sy eendag voor Jesus kan staan en Hy vir haar se…Well done Good and Faithful Servant.
Ons is opgewonde om te beleef wat die Here vir ons in stoor het!!
Alle dames vanaf 13 jaar is welkom, so nooi jou dogter, jou tannie, jou ma, jou ouma, jou niggie, jou vriendin, jou suster, en kom beleef een amazing konferensie wat jy nie gou sal vergeet nie! Deure maak Vrydag om 18:30 oop, die event begin om 19:00, en sal teen 21:00 klaar wees.Deure maak Saterdag om 08:30 oop, die event begin om 09:00, en sal teen 13:00 klaar wees.Fooi sluit slegs ligte verversings in! As jy jou kaartjie gekoop het, maak net seker hy is in jou inbox. Indien nie, loer dalk net onder jou spam/junk folder.