Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Barnyard Theatre: Fondsinsameling šŸ’ƒšŸ’ƒ

Barnyard Theatre: Fondsinsameling šŸ’ƒšŸ’ƒ

When:

Where: 🕳 Tyger Valley Barnyard

“Ondersteun ons fondsinsameling! šŸŽ¶ Kom geniet saam met ons ’n heerlike aand vol live musiek en lekker saam sing.

’n Snackbox is ingesluit, en die skool voorsien vervoer. Moenie hierdie lekker geleentheid misloop nie – bring jou goeie gees en kom kuier saam! šŸŽ¤āœØ”