Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Basaar? Sowaar!

Basaar? Sowaar!

When:

Where: 🕳 Simondium Familiekerk

“Basaar? SOWAAR! 🎉

Simondium Familiekerk nooi jou hartlik na ons groot Basaar op 1 November 2025 om 10:00! Kom geniet ’n dag vol pret, heerlike kos, en goeie geselskap. Hier is iets vir almal!

BEESLOOP!!!! Moenie die kans MIS 💩 om R5000 te wen nie. Daar is ook heerlike pryse van Babylonstoren te we”