Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Basaar? Sowaar!

Basaar? Sowaar!

When:

Where: 🕳 Simondium Familiekerk

“Basaar? SOWAAR! šŸŽ‰

Simondium Familiekerk nooi jou hartlik na ons groot Basaar op 07 November 2026 om 10:00! Kom geniet ’n dag vol pret, heerlike kos, en goeie geselskap. Hier is iets vir almal!

Wat om te verwag:

• Kuiertent op die grasperk • Pannekoek • Kerrie en rys wat jou mond laat water • Gour”