What: 📅 ATKV-TONEEL-TOEKENNINGSEREMONIE

When:
Where: 🏛️ Baxter Theatre Centre
How much:
🎟️ R150.00Webtickets
Elke jaar laat die ATKV se toneelaanbod die samelewing anders asemhaal. Dit is ’n magnetiese platform waar jong stemme, nuwe stories en kreatiewe energie saamvloei in ’n magneetveld van verbeelding en talent.
Van 6 tot 10 Oktober het die Pam Golding Baxter-teater in Rondebosch, Kaapstad gehore na nader getrek vir ’n kunservaring wat drie geliefde projekte van die ATKV verenig: ATKV-Sêr, ATKV-Tienertoneel en ATKV-Tjokkertoneel.
Die nasionale finaal is ’n kunsmagnetisme wat ’n ruimte skep vir nuwe ontmoetings tussen mense, idees en drome, en almal word betrek om saam in die toekoms van ons land en sy mense te belê.
Kom vind uit wie gekroon word onder die beste van die bestes van ATKV- Tjokkertoneel en ATKV-Tienertoneel tydens ’n magnetiese glansgeleentheid.
Sign up for The Baxter’s monthly newsletter for exclusive discounts and specials. Be the first to hear about all the up and coming productions, and benefit from early bird prices. Subscribe here