Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Big screen rugby dag Paarl 44

Big screen rugby dag Paarl 44

When:

Where: 🕳 81 Klein Parys Ave, Paarl, South Africa

“SAVE THE DATE – FAMILY RUGBY DAY

Bring die hele familie en kom geniet ’n lekker dag saam met Round Table Paarl 44!

Ons wys die Springbokke vs Engeland wedstryd op die big screen — met iets vir almal om te geniet.”