What: 📅 Stories en Sterre by Bioscopeteater, Grootbrakrivier
When:
Where: 🕳 Bioscopeteater, Grootbrakrivier
How much:
🎟️ R380.00Webtickets
Die rooi mat word uitgerol vir die opening van die Bioscopeteater in Groot- Brakrivier. ’n Ligte ete en drinkgoed ingesluit. Vertoning begin om 19:00