What: 📅 Bobaas Bielieburgers
When:
Where: 🕳 Noord Agter Paarl Rd, 7630 Paarl, South Africa
“Die Bielieburgerspan staan reg om die beste burgers in die Boland aanmekaar te slaan. Bestel jou bielieburger vooraf en kom haal dit op ’n tyd wat jy verkies.”