What: 📅 Bodemloos Kombuis | Witwyn Sondag

https://tickets.tixsa.co.za/event/bodemloos-kombuis-witwyn-sondag
When:
Where: 🕳 Bodemloos Kombuis
How much:
🎟️ R250.00Algemene Toegang
Die legendariese Liedjieboer, Anton Goosen, het geen bekendstelling nodig
nie.Met ’n skatkis vol lirieke en pragtige, melankoliese melodieë, word hy
beskou as die Vader van Afrikaanse rock.
Saam met die kitaarmeester Illimar Neitz bring hy vanjaar slegs ’n paar
uitgesoekte vertonings.Moenie hierdie unieke geleentheid misloop om hulle
Sondag, 23 Maart, by Bodemloos Kombuis in aksie te sien nie!
Die pizza-oond sal soos altyd heeldag warm wees, en uit die kombuis kan daar
ook ’n paar verrassings verwag word.Daar is slegs 100 sitplekke beskikbaar –
boek nou om seker te maak jy’s daar!
KONTAK ONS
Skakel: 012 880 26 35E-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Kaartjieverkope-ondersteuning:
Maandag - Vrydag: 09:00 - 17:00
Saterdag: 10:00 - 16:00
Sondag & Openbare Vakansiedae: 10:00 - 13:00