What: 📅 Afrikaans 100 Langtafel vir Afrikaans | Bo-Kaap

https://tickets.tixsa.co.za/event/afrikaans-100-langtafel-vir-afrikaans-bo-kaap
When:
Where: 🕳 Bo-Kaap Cultural Hub
How much:
🎟️ R280.00Algemene Toegangskaartjie
Afrikaans 100 Langtafel vir Afrikaans
Verskeie langtafels sal by aangesit word, kom trek jou stoel nader en geniet
’n fees van Kaap-Maleisiese kos gekook deur mense wat weet hoe om kardomyn,
borrie en masala te meng dat dit op jou tong dans. Ook op die spyskaart is kos
uit verskillende streke in die omgewing wat feesgangers gaan laat smul.
8 Mei – 13:00 tot 15:00
Cultural Hub, 26 Pentzstraat, Schotschekloof, Bo-Kaap, Kaapstad
R280 per persoon en geskik vir die hele gesin
Kaartjies by Tixsa
KOM IN KONTAK
012 880 2635
support@tixsa.co.za
WERKURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:
Maandag - Vrydag: 09:00 - 17:00
Saterdae: 10:00 - 14:00
Sondae: 10:00 - 13:00
Openbare Vakansiedae: 10:00 - 13:00