Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Maak boerseep met Canettevallei

Maak boerseep met Canettevallei

https://www.quicket.co.za/events/320531-maak-boerseep-met-canettevallei/

When:

Where: 🕳 Canettevallei-laventel-en-wynplaas

How much:

🎟️ R1100.00Quicket

Leer saam met die ervare seepmaker Ingrid de Waal die geheime van tradisionele boer seepmaak volgens die koue water metode. Die kursus is bedoel vir beginners en is volgeprop met inligting en wenke. Jy gaan huis toe met jou eie boersepie en bossie laventel wat jy self na afloop van die werksessie in ons laventellandery kan pluk. Alle gereedskap word verskaf, maar deelnemers moet asseblief ’n klein handdoek saambring om hul sepie toe te draai om huis toe te vat.

Alle materiale ingesluit.

Seepmaak-ateljee op Canettevallei-laventel-en-wynplaas.