What: 📅 Kaapse GospelFees26
When:
Where: 🕳 CEDAR AUDITORIUM
How much:
🎟️ R100.00Webtickets
Verskillende Gawes, Een Verhoog vir EEN DOEL!!
“Jubel & Juig van dankbaarheid vir 2026, geniet & sing wonderlike Kersliedjies saam met ons en gaan 2027 in met Woord & bemoedigende Lofsange!!
Moet hierdie BYEENKOMS NIE MISLOOP NIE!!