Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Duif.

Duif.

When:

Who: 🎤 Charl du Plessis

Where: 🕳 KKNK Feesterrein, De Jager Sportsentrum, Voortrekkerweg, Oudtshoorn

How much:

🎟️ R100.00Webtickets

DEBUUT

Kontemporêre musiek

MET Nataniël, Tracey-Lee Oliver, Wiehahn Francke, Nicolaas Swart, Dihan Slabbert, Jordan Rogers, Tamia Stanczyk, Charl du Plessis, Juan Oosthuizen, Werner Spies en Peter Auret

Nataniël sprei sy vlerke met ’n vertoning ewe geskik vir ’n antieke dorpsplein, ’n massiewe stadion of ’n spoggerige teater. Met unieke stories, splinternuwe musiek, invloede uit wêreldkulture en ’n paar klassieke oomblikke word vanjaar se KKNK afgesluit met ’n uitsonderlike opelug-skouspel van musiek en stories, met ’n nie-verbale kinkel en ’n paar splinternuwe kunstenaars met unieke talente. Kaartjies sluit al die musiek in die Feesmark in.

Afrikaans en Engels • Geen o.13 •