Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Chris Chameleon • Ek Herhaal Jou Weer

Chris Chameleon • Ek Herhaal Jou Weer

When:

Where: 🕳 Hangklip Road, 7196 Pringle Bay, South Africa

“Chris Chameleon, een van Suid-Afrika se mees geliefde kunstenaars, vier in 2025 die 20ste herdenking van sy grensverskuiwende album, Ek Herhaal Jou. Hierdie ikoniese album, wat Ingrid Jonker se poësie met aangrypende toonsettings en roerende melodieë vereer het, het die Afrikaanse musiekbedryf onher”