Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Chris Chameleon - Ek Herhaal Jou Weer

Chris Chameleon - Ek Herhaal Jou Weer

https://www.quicket.co.za/events/342506-chris-chameleon-ek-herhaal-jou-weer/

When:

Who: 🎤 Chris Chameleon

Where: 🕳 The Hangklip Hotel

How much:

🎟️ R365.00Quicket

🎟️ R390.00Quicket

🎟️ R415.00Quicket

Sondag 7 Desember, 16.00Ticket prices R365, R390 and R415

Chris Chameleon, een van Suid-Afrika se mees geliefde kunstenaars, vier in 2025 die 20ste herdenking van sy grensverskuiwende album, Ek Herhaal Jou. Hierdie ikoniese album, wat Ingrid Jonker se poësie met aangrypende toonsettings en roerende melodiëe vereer het, het die Afrikaanse musiekbedryf onherroeplik verander en het een van die land se mees beduidende kulturele momente geword. Die album is wyd erken in Suid Afrika, sowel as Nederland en Belgie, met erkenning deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, die Federasie vir Afrikaanse Kultuur, verskeie nasionale en streekstoekennings en is ook deur Die Beeld, Die Volksblad en Die Burger uitgeroep tot een van die tien belangrikste albums van die eerste dekade van hierdie eeu.In sy eerbetoon aan Jonker en haar tydlose werk, het Chris besluit om hierdie spesiale herdenking te vier met die konsertreeks Ek Herhaal Jou Weer.Chameleon sal met sy besondere vertelkuns gehore terugneem na die begin van 2005, toe byna alle aspekte van sy lewe in duie gestort het en die lewensdrama waaruit hierdie album ontstaan het met ‘n skaterlag betraan uitlê.Die program sluit ook in “die toonsettings wat nie die album gehaal het nie” - ‘n verrassingsfees van toonsettings wat nog nooit vantevore gehoor nie. “Ek wil vir Ingrid weer uitdie see roep en ons mooiste oomblikke herleef,” sê hy.

This event requires pre-booked seating, and a floor plan is provided for you to select your specific seat. Please note that some seats offer a limited view as is indicated when you select seat number.

If you decide on MEAL & SHOW there will be a Mini Menu available for meal selections starting at 1pm. Last orders will be taken at 3:30pm, and please note that no food will be served during the show. Please place your Lunch booking with Deborah by Friday 5 December - numbers below.

In consideration of the artist, please refrain from speaking during the performance!

There is Accommodation available please email bookings@thehangkliphotel.com or www.thehangkliphotel.com

Whats app only for more informationDeborah 084 546 5214 Marius 063 348 3521Tanya 060 663 1288