What: 📅 BACCHUS TOT BEKKER
 
  
https://tickets.tixsa.co.za/event/bacchus-tot-bekker
When:
Where: 🕳 Club Mykonos Resort
How much:
🎟️ R250.00General Admission
Van Papsak tot Pinotage, Chardonnay tot Chenin Blanc, “Bacchus tot Bekker” is
’n viering van die vreugde van wyn en goeie geselskap.
’n Bietjie wyngeskiedenis wat jou sal verras — dan gaan maak Amore ’n draai by
die bruilof waar water in wyn verander is.
Ons kyk na die simptome van ’n wynsnob, en die ABC van wynproe.
Jy sal nooit weer ’n glas rooiwyn drink waarin ’n muggie geval het nie, of die
tweede goedkoopste bottel wyn in ’n restaurant bestel nie.
“Bacchus tot Bekker” is ’n vermaaklike en vreugdevolle ervaring wat jou met
nuwe waardering na die kuns van wynmaak en -drink sal laat kyk.
Prost!Moontlik gemaak deur Suzuki SA.
KOM IN KONTAK
012 880 2635 / support@tixsa.co.za
WERKURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:
Maandag - Vrydag: 9vm - 5nmSaterdae: 10vm - 2nmSondae: 10vm - 1nmOpenbare
Vakansiedae: 10vm - 1nm