Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Coenie@70 met Coenie de Villiers

Coenie@70 met Coenie de Villiers

When:

Where: 🕳 48 Alexander Street, Stellenbosch, South Africa

“Coenie de Villiers is ‘n musieklegende en ‘n taalikoon in Suid-Afrika. Sy werk oor die afgelope halfeeu sluit albums, verhoogproduksies, opera en musiekblyspele in. Noudat hy sélf by die sewentig-kerf verbysteek, bied hy in hierdie debuutproduksie ‘n intieme en baie persoonlike terugblik op sy werk”