What: 📅 Ons Reis

When:
Who: 🎤 Coffee Snobs
Where: 🕳 Bushlapa, Heroldsbay
How much:
🎟️ R180.00Howler
Jou reis begin met ’n eersteklas gin-proe, waar elke skink ’n nuwe stop op die geurlyn is. 🍸
Van daar af rol die nag voort in ’n musikale reis, saam met die Coffee Snobs band elke noot dra jou verder af op die spoor met liedjies soos mannetjies roux, simply the best, huisie en nog vele meer.