Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 FOTO NA DANS: 10 JAAR LATER - Live by Daisy Jones, Stellenbosch

FOTO NA DANS: 10 JAAR LATER - Live by Daisy Jones, Stellenbosch

https://www.quicket.co.za/events/299785-foto-na-dans-10-jaar-later-live-by-daisy-jones-stellenbosch/

When:

Where: 🕳 Daisy Jones

How much:

🎟️ R200.00Quicket

🎟️ R250.00Quicket

🎟️ R600.00Quicket

Jy het reg gelees. Die ikoniese FOTO NA DANS sal speel by Daisy Jones, Stellenbosch op 10 Mei vir die eerste keer in 10 jaar. Foto Na Dans se laaste vertoning was in Stellenbosch in 2015 gewees en nou kom hierdie legendariese groep weer bymekaar vir een aand.

Die SAMA-genomineerde Foto Na Dans word steeds geag as een van die beste Afrikaanse bands wat die alternatiewe scene uitgebring het. Hulle het gegaan van sukses na sukses met hul albums Intervensie en Die Vloed. ‘Soldaatvolk’, ‘Vergeet Van My’, ‘Hou Jou Hande Bymekaar’, en ‘Die Vloed’ is net ’n paar van hul songs wat SA se aandag gehou het. Met hul kombinasie van rock en elektroniese klanke, bring Foto Na Dans hul massiewe klank na elke verhoog. Moenie hierdie kans laat verbyglip nie.

Slegs staanplek binne.Beperkte sitplek buite.Geen onder 18s.

Beperkte kaartjies beskikbaar:Early Bird: R200General: R250VIP: R600 (baie beperk) VIP sluit in toegang tot die balkon op die tweede vloer van Daisy Jones wat neerkyk op die verhoog, jou eie private bar, badkamer en ’n geleentheid om ’n spasie te deel met Foto Na Dans.Kaartjies:

DOORS OPEN 17H00FOTO NA DANS TO PERFORM AFTER 20H00Support acts to be announced soon.

Made possible thanks to Castle Double Malt.Poster deur @DisArnold.

Wie? Foto Na Dans.Wanneer? Saterdag, 10 Mei 2025.Waar? Daisy Jones Bar, Stellenbosch, Summerhill Wines, R44.Hoelaat? Deure 5pm, band na 8pm.Koste? Vanaf R200.

Important information:No under-18s allowed.Right of admission reserved.For any further queries, get in touch with Daisy Jones via WhatsApp at 064 968 2015.Doors open 17h00.STANDING INSIDE. VERY LIMITED SEATING OUTSIDE.Daisy Jones has a full bar and kitchen, so come early to enjoy the picturesque Winelands views.