Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Gebore om te wen - Edinia Citwa & Nadine Album Bekendstelling

Gebore om te wen - Edinia Citwa & Nadine Album Bekendstelling

https://www.quicket.co.za/events/318514-gebore-om-te-wen-edinia-citwa-nadine-album-bekendstelling/

When:

Where: 🕳 Daisy Jones

How much:

🎟️ R150.00Quicket

🎟️ R250.00Quicket

Sy is hier. Sonder maskers, sonder vergelyking – in die wieg gelê om te wen.

Op 4 Julie maak Crescendo-opnamekunstenaar Edinia Citwa haar buiging op die verhoog saam met een van haar gunstelingsangeresse Nádine, om haar debuutalbum Gebore om te wen aan die wêreld bekend te stel. Maak gereed vir ’n wonderlike aand van inspirasie en oorwinning.

Datum: Vrydag 4 Julie 2025Plek: Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, StellenboschTyd: Deure - 18h00 | Show - 19h00Kaartjies: R150 by Quicket - Toegang aleenlik.R250 - toegang en vervoer vanaf Worcester.Tafel Besprekings: +27 64 968 2015 (**Let asb dit is tafel deel van 4-6 pax)Heerlike kos en volle kroeg beskikbaar by die venue.