Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Filosofiekafee

Filosofiekafee

https://www.quicket.co.za/events/318673-filosofiekafee/

When:

Where: 🕳 Daisy Jones

How much:

🎟️ R160.00Quicket

Met Stan du Plessis, Vasti Roodt, Hannes Smit, Susan Hall, Amy Daniels, Jacques du Plessis, Dawid de Villiers en ander

Filosowe, woordsmede en wysgere span woorde in om mekaar om die bos te lei, spek te skiet of ekonomies met die waarheid om te gaan. Dit alles in die altyd sneluitverkoopte Filosofiekafee. Wie gaan vir wie ore aansit? Stem agterna vir jou gunsteling bogprater! Bestel iets te ete vanaf 18:00.

Ondersteun deur Universiteit Stellenbosch