Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Sy sal sing

Sy sal sing

https://www.quicket.co.za/events/349024-sy-sal-sing/

When:

Where: 🕳 Daisy Jones

How much:

🎟️ R120.00Quicket

Sy sal sing - só sê sy

Vier liedjieskrywers ontmoet by die Ruk en Rym semi-finalsKom, laat sy jou só sê

Vier liedjieskrywers stap Sondag by Daisy Jones bar inKom! Kom sit aan ons kombuistafel. Kom, laat ons jou uitrafel

Sy sal sing. Sy sal skryf. Sy sal sê wat sy wil. Hopelik, sien sy jou Sondag by die Daisy Jones- 14 Dec, 12h00