What: 🎵 ’n Hemel wat kan opvou

https://www.quicket.co.za/events/318368-n-hemel-wat-kan-opvou/
When:
Who: 🎤 Deon Meiring
Where: 🕳 Drostdy-teater
How much:
🎟️ R190.00Quicket
🎟️ R250.00Quicket
Met Deon Meiring
Deon Meiring het geglo liedjieskryf sou vergoed vir sy onbeholpenheid in rugby en romanse. Vandag het hy darem nog die liedjies – uit Glaskas, Dans Dans Lisa en sy soloprojek. In ’n Hemel wat kan opvou deel hy dié musiek saam met sy briewe wat hy sedert 2020 skryf, aan niemand in die besonder nie. Dit kom oor as digkuns, stories en ’n doodgewone drang om dinge te verklaar, al is dit soos om die hemel te wil opvou.
Musiekregisseur Francois van der Merwe Stelontwerp Zinelda McDonald