Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Skrootwerf-evangelie: Gebroke hallelujas en verroeste belydenis

Skrootwerf-evangelie: Gebroke hallelujas en verroeste belydenis

https://www.quicket.co.za/events/319691-skrootwerf-evangelie-gebroke-hallelujas-en-verroeste-belydenis/

When:

Who: 🎤 Deon Meiring

Where: 🕳 HMS Bloemhof Sentrum

How much:

🎟️ R200.00Quicket

🎟️ R250.00Quicket

🎟️ R300.00Quicket

Met Frieda van den Heever, Deon Meiring, Francois van der Merwe, Annemie Nel, Marina Louw, Grethe van der Merwe

Ondersteun deur die Johann Brink-trust Skrootwerf-evangelie is ’n viering van musiek uit die oeuvres van kunstenaars soos Leonard Cohen, Joni Mitchell, Tom Waits, Koos du Plessis, Frieda van den Heever en Deon Meiring – dié kunstenaars swyg nie oor dít wat oënskynlik taboe is nie. Die produksie nooi die gehoor uit om saam ondersoek in te stel na dit wat onder die vel skyn. In ’n wêreld waar oppervlakkigheid dikwels seëvier, put ons vreugde uit musiek wat lig in die donker bring.

Ondersteun deur die Johann Brink-trust


With Frieda van den Heever, Deon Meiring, Francois van der Merwe, Annemie Nel, Marina Louw, Grethe van der Merwe

Skrootwerf-evangelie is a celebration of music from the oeuvres of artists such as Leonard Cohen, Joni Mitchell, Tom Waits, Koos du Plessis, Frieda van den Heever and Deon Meiring. These artists write about what is seemingly taboo and do not hide behind false truths. Join these brave artists in investigating what shines beneath the surface. In a world where superficiality often triumphs, we draw joy from music that pulls light from the darkness.

Supported by the Johann Brink Trust