What: 🎵 Kom maak jou eie Musiekvideo | WERKSWINKEL

https://tickets.tixsa.co.za/event/kom-maak-jou-eie-musiekvideo
When:
Where: 🕳 DeWetsaal
How much:
🎟️ R3500.00Algemene Toegangskaartjie
Werksinkel: Kom maak jou eie Musiekvideo.
Ontdek bekostigbare maniere om jou eie musiekvideo te maak – met minimale
toerusting en maksimum kreatiwiteit! Hierdie unieke werkswinkel neem die vorm
aan van ‘n gesellige gesprek om ‘n tafel waar sangers hul lied opneem en hul
video verfilm – alles binne net twee dae!
Jou kaartjie sluit alles in: die werkswinkel én professionele musiekvideo-
vervaardiging deur Pierre en Pauli Produksies.
Datum: 4-5 Augustus 2025
Tye: 9:00 – 16:00 (2 dae)
Bring jou piekniekmandjie vir jou eie middagete om 12:30 tot 13:00 of besoek
“Brood” koffiewinkel net om die draai.
Koste: Spesiale aanbieding vir die Kalfiefees seisoen: R3500 p/p vir die twee
dae.
Dag 1 neem ons jou liedjie op
Dag 2 verfilm ons jou musiek video
Grimering beskikbaar deur Louwina Makeup artistry teen Kalfiefees spesiale
aanbieding.
Kotak haar by 071 179 6053
Tydsuur: 7 ure x 2dae
Ouderdomsbeperking: Geen