Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 DIE BROERS

DIE BROERS

When:

Where: 🕳 Die Boer

“Die Broers, Christo, Cobus en Nic Snyman is alombekend vir hul harmonieuse sang en polsende liedjies. Hulle maak van jongs af saam musiek en sing al van laerskool af in kore en het formele opleiding in onder meer klavier, trompet, kitaar en kontrabas ontvang. Hulle was LAAAANKlaas by die Boer gewees”