Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Neem deel: Oggendkoffie en skryfgeheime met Marita van der Vyver

Neem deel: Oggendkoffie en skryfgeheime met Marita van der Vyver

https://www.quicket.co.za/events/319861-neem-deel-oggendkoffie-en-skryfgeheime-met-marita-van-der-vyver/

When:

Where: 🕳 Die Khaya

How much:

🎟️ R40.00Quicket

In Rachelle Greeff se klassieke rubriek “Alles behalwe die geheim van my whiskies” het sy dit oor skrywers se geheimhouding oor hul “skryfgewoontetjies en boekmaak bygelowighede”. Hoe meer die skrywers swyg, hoe meer nuuskierig is die lesers (en veral die ander skrywers!). Bibi Slippers draai Marita van der Vyver se arm om ’n paar geheime te verklap oor haar skryfgewoontes, rituele, en die sloerdery en mirakels wat uiteindelik ’n boek voortbring.